| Kirkiaceae | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | Plantae
|
| (klade): | Angiosperms
|
| (klade): | Eudicots
|
| (klade): | Rosids
|
| Orde: | Sapindales
|
| Familie: | Kirkiaceae Takht.[1]
|
| Genera | |
| |
Kirkiaceae is die witsering-familie wat hoort tot die orde Sapindales. Daar is 6 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort en drie daarvan kom in Suider-Afrika voor en al drie is bome. Al die bome in die familie is bladwisselend.
Inhoud
- 1 Spesies
- 2 Sien ook
- 3 Bron
- 4 Verwysings
Spesies[wysig | wysig bron]
Van die Suid-Afrikaanse spesies is:
- Bergsering (Kirkia wilmsii)
- Witsering (Kirkia acuminata)
Sien ook[wysig | wysig bron]
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bron[wysig | wysig bron]
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ Angiosperm Phylogeny Group (2009). “An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III”. 'Botanical Journal of the Linnean Society' 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x.