Nongoma []1.6milmb6 daon nsiang000at:repru ca mger
| Nongoma Zoeloe: kwaNongoma |
|
|
|
|
|
Nongoma |
|
| Koördinate: 27°53′S 31°38′O / 27.883°S 31.633°OKoördinate: 27°53′S 31°38′O / 27.883°S 31.633°O | |
| Land | |
|---|---|
| Provinsie | KwaZulu-Natal |
| Distrik | Zululand |
| Munisipaliteit | Nongoma |
| Stigting | 1887 |
| Oppervlak[1] | |
| - Dorp | 8,50 km² (3,3 vk m) |
| Hoogte | 802 m (2 631 vt) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| - Dorp | 7 629 |
| - Digtheid | 898/km² (2 325,8/myl2) |
| Rasverdeling (2011)[1] | |
| • Blank | 0.9% |
| • Indiër/Asiër | 0.7% |
| • Kleurling | 0.8% |
| • Swart | 97.0% |
| • Ander | 0.6% |
| Taal (2011)[1] | |
| • Zoeloe | 92.7% |
| • Engels | 2.3% |
| • Ndebele | 1.2% |
| • Ander | 3.8% |
| Poskode (strate) | 3950 |
| Skakelkode(s) | 035 |
Nongoma is 'n klein dorp, en die setel van die Nongoma Plaaslike Munisipaliteit, in die noordooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit lê sowat 300 km noord van Durban en 56 km van Ulundi, die hoofstad van Zululand. Die dorp het in 2011 'n bevolking van 7 629 gehad.[1]
Inhoud
- 1 Geskiedenis
- 2 Distrik
- 3 Sien ook
- 4 Bronne
Geskiedenis[wysig | wysig bron]
Die dorpie het ontstaan toe 'n magistraatskantoor in 1887 hier gestig is. Die plaaslike naam is kwaNongoma (die plek van die wiggelaar). Die wiggelaar verwys na koning Zwide, hoof van die Ndwandwe.
Distrik[wysig | wysig bron]
Die distrik is 2 180 km2 groot en gemengde boerdery word beoefen.
Sien ook[wysig | wysig bron]
- Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bronne[wysig | wysig bron]
- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Nongoma". Sensus 2011.